Korporatiewe beheer: Direkteure se rol en funksie
Die Maatskappywet 71 van 2008 (“die Wet”) spesifiseer dat ‘n maatskappy en maatskappy aangeleenthede bestuur moet word onder die beheer van ‘n raad van direkteure, wie die bevoegdhede moet hê om al die magte en funksies binne die maatskappy struktuur te kan uitoefen. Die algemene magte van die raad van direkteure word gereguleer deur die […]
Thinking outside the box in your business
What does this term mean? It refers to the approach to a certain aspect, or in this case, your business. This term can also be clarified by referring to it as creative thinking, unconventional thinking or an approach from a new perspective. By thinking outside the box and questioning the norm, you will constantly be […]
Korporatiewe Beheer – ’n Trust as ’n Lid van ’n Beslote Korporasie
Die Wet op Beslote Korporasies No 69 van 1984 (“die Wet”) het voorsiening gemaak vir die oprigting van beslote korporasies wat eenvoudige, gedereguleerde en buigsame entiteite met beperkte aanspreeklikheid is wat veral vir klein ondernemings geskik is. Hulle het eie regspersoonlikheid en geniet die voordele van ewigdurende opvolging. Die Maatskappywet No 71 van 2008, verbied […]