Korporatiewe beheer – ’n Refleksie

Die einde van 2018 het aangebreek en soos met alles wat tot ʼn einde kom, kyk ons terug na dit wat verby is.  Ons het dit dus goedgedink om ʼn kort opsomming vir u te gee van die belangrike onderwerpe wat gedurende die jaar aangeraak is. CIPC jaarlikse opgawes In terme van Artikel 33 van […]