Korporatiewe beheer: Aandele met pariwaarde en sonder pariwaarde
Ingevolge die Maatskappywet No 61 van 1973 (“die ou Wet”) kon die aandelekapitaal van ’n maatskappy in aandele met pariwaarde (hierdie aandele staan ook bekend as nominale waarde aandele) of aandele sonder pariwaarde verdeel word. Aandele met pariwaarde het ’n waarde-aanduiding gehad. Die Maatskappywet No 71 van 2008 (“die Wet”) het aandele met pariwaarde en […]