Wat is ’n noulettenheidsondersoek en wat is die doel daarvan?
Dit is algemeen om die term “noulettenheidsondersoek” of due diligence (“DD”) te hoor tydens gesprekke wat gevoer word oor die moontlike koop, verkoop, samesmelting of amalgamasie van besighede, asook in gevalle waar ’n derde party dit oorweeg om in ’n besigheid te investeer. Ten spyte van die feit dat voornemende kopers, verkopers en/of beleggers bekend […]