Korporatiewe beheer: aard van beslote korporasies en hul lede
Die Maatskappywet No 71 van 2008 (“die Maatskappywet”) hou belangrike gevolge vir beslote korporasies in. Daar kan onder andere geen inkorporasie van nuwe beslote korporasies kragtens die Wet op Beslote Korporasies ná die inwerkingtreding van die Maatskappywet (1 Mei 2011) plaasvind nie en geen maatskappy kan ná 1 Mei 2011 in ’n beslote korporasie omskep […]
Korporatiewe Beheer: Die veilige bewaring van rekords
Die woord “rekords” word in Artikel 1 van die Maatskappywet No 71 van 2008 (“die Wet”), omskryf as enige inligting wat in Artikel 24 van die Wet beoog word. Artikel 24 van die Wet omskryf verskeie rekords wat deur ’n maatskappy gehou moet word, insluitend afskrifte van die maatskappy se Memorandum van Inkorporasie (“MOI”) asook […]
Statutêre vereistes vir ’n onafhanklike deskundige verslag in terme van artikel 114
In terme van die bepalings van artikel 48 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”) is dit moontlik dat ’n maatskappy aandele wat uitgereik is kan terugkoop van aandeelhouers. Hierdie terugkoop van aandeletransaksies moet egter aan spesifieke statutêre vereistes soos in die Wet uiteengesit, voldoen. Artikel 48(8)(b) van die Wet bepaal dat ’n […]